Madison De La Garza

Madison De La Garza
Geboortenaam Madison Lee De La Garza
Geboorte 28 Desember 2001 (2001-12-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madison De La Garza (gebore 28 Desember 2001) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Desperate Housewives (2004), Good Luck Charlie (2010), en Bad Teacher (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search